Caledon Pharmacy / Apteek

Telephone: 028 214 1170

Email: caledonapteek@gmail.com

Address: 29 Prince Alfred Rd, Caledon

Website: caledonapteek.co.za

Ons is ‘n Gemeenskaps Apteek wat al bestaan sedert 1993  in Caledon in die hart van die Overberg.

 

By Caledon Apteek is ons fokus op goeie diens en waarde vir geld.

Ons glo dat privaat apteke die hart van Aptekerswese vorm. Dit is vir ons dus baie belangrik om goeie verhoudings met ons kliënte te  vestig. Sodoende bou ons vertroue met ons kliëte sodat ons families vir generasies van goeie diens en raad kan voorsien.

 

Ons diens alle mediese fondse sonder enige boete heffings. Ons is diensverskaffers vir GEMS en ook ‘n Med-Xpress goedgekeurde Discovery diensverskaffer.

Monday – Friday 8:00 am – 6:00 pm
Saturday 9:00 am – 1:00 pm
Sunday 11:30 am – 12:30 pm
Caledon Spar Pharmacy - Logo